{"product_id":"my-eerste-opwip-met-flappe-jan-en-die-boontjierank","title":"My Eerste Opwip met Flappe: Jan en die Boontjierank","description":"\u003cdiv class=\"product-block\"\u003e\n\u003cdiv class=\"rte\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eAbout My Eerste Opwip met Flappe: Jan en die Boontjierank By De Wet Hugo\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eŉ Arm plaasseun verruil sy familie se koei vir towerboontjies wat oornag tot ŉ reuseboontjierank groei! Hy klim tot hoog in die wolke en ontdek ŉ reus se kasteel vol skatte. Die seun moet baie dapper wees en van die kwaai reus ontsnap om die skatte huis toe te bring.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eBetree die betowerende wêreld van sprokiesverhale met ŉ interaktiewe hervertelling van Jan en die boontjierank! Die opwiptonele en flappe in hierdie klassieke storie sal kinders se verbeelding aangryp en hul nuuskierigheid prikkel.\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","brand":"Kido Co","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51240648966450,"sku":"9780798185394","price":264.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0970\/7234\/9490\/files\/5_5f1999cb-c906-42eb-a418-6210aa8d81f9.png?v=1780330034","url":"https:\/\/zarleeah.com\/products\/my-eerste-opwip-met-flappe-jan-en-die-boontjierank","provider":"zarleeah","version":"1.0","type":"link"}