{"product_id":"opwipsprokie-die-drie-varkies","title":"Opwipsprokie Die Drie Varkies","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"UTF-8\"\u003e\u003cspan\u003eHerontdek die tydlose verhaal van \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eDie drie varkies\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e met ons betowerende opwipboek! Drie varkies besluit om vir hulle huisies te bou, maar hulle sal moet oppas vir die wilde, wrede wolf.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003ePragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om die varkies se huisies te verken en hul slim eskapades te aanskou. Hierdie interaktiewe boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Kido Co","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51240595554610,"sku":"9780798184595","price":291.5,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0970\/7234\/9490\/files\/drievarkies.png?v=1780329726","url":"https:\/\/zarleeah.com\/products\/opwipsprokie-die-drie-varkies","provider":"zarleeah","version":"1.0","type":"link"}