{"product_id":"opwipsprokie-gouelokkies-en-die-drie-bere","title":"Opwipsprokie Gouelokkies en die Drie Bere","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"UTF-8\"\u003e\u003cspan\u003eHerontdek die tydlose verhaal van \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eGouelokkies en die drie bere\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003e met ons betowerende opwipboek! Wanneer Mamma Beer, Pappa Beer en Baba Beer in die woud gaan stap, gaan die ondeunde klein Gouelokkies hulle huisie binne. Toe die bere terugkom, wag daar ’n groot verrassing op hulle . . .\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003ePragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om die knus beerhuisie te verken en Gouelokkies se nuuskierige eskapades te aanskou. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Kido Co","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51240595849522,"sku":"9780798184601","price":291.5,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0970\/7234\/9490\/files\/gouelokkies.png?v=1780329727","url":"https:\/\/zarleeah.com\/products\/opwipsprokie-gouelokkies-en-die-drie-bere","provider":"zarleeah","version":"1.0","type":"link"}