{"product_id":"opwipsprokie-hansie-en-grietjie","title":"Opwipsprokie Hansie en Grietjie","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"UTF-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eHerontdek die tydlose verhaal van \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eHansie en Grietjie \u003c\/em\u003e\u003cspan\u003emet hierdie betowerende opwipboek! Hansie en Grietjie verdwaal in die woud en kom op 'n liplek-lekkergoedhuisie af. Maar alles is nie pluis nie... \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003ePragtige 3D-illustrasies sal jong lesers en volwassenes boei. Elke dubbelbladsy is 'n nuwe avontuur wat jou nooi om Hansie en Grietjie se slim planne te aanskou. Hierdie interaktiewe boek is perfek vir enige boekrak en kombineer klassieke storievertelling met lieflike illustrasies.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Kido Co","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":51240580153650,"sku":null,"price":291.5,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0970\/7234\/9490\/files\/LittleBooks_2_5e90aeb1-0518-4da7-92d3-a18cbfe8648c.jpg?v=1780329631","url":"https:\/\/zarleeah.com\/products\/opwipsprokie-hansie-en-grietjie","provider":"zarleeah","version":"1.0","type":"link"}