{"product_id":"vrugte-van-die-gees-reeks","title":"Vrugte Van Die Gees-Reeks","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eVrugte van die Gees\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e is ’n kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ’n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003ePikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie ’n karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie \u003c\/span\u003e\u003ci\u003eVrugte van die Gees\u003c\/i\u003e\u003cspan\u003e-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hulle lewens. Dit help ook ouers om hulle kinders Bybelse waarhede te leer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Kido Co","offers":[{"title":"Liefde Geduld Vriendelikheid","offer_id":51240644018482,"sku":null,"price":108.9,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Vrede Vreugde Getrouheid","offer_id":51240644051250,"sku":null,"price":108.9,"currency_code":"ZAR","in_stock":true},{"title":"Goedheid Sagmoedigheid Selfbeheersing","offer_id":51240644084018,"sku":null,"price":108.9,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0970\/7234\/9490\/files\/67_3fa397a9-9461-49c0-8c16-6e80e715c755.jpg?v=1780329986","url":"https:\/\/zarleeah.com\/products\/vrugte-van-die-gees-reeks","provider":"zarleeah","version":"1.0","type":"link"}