Skip to content
Ben Gaan Skool Toe - Zuléka Smit
Ben Gaan Skool Toe - Zuléka Smit

Ben Gaan Skool Toe - Zuléka Smit

R 198.00
Many in stock
Ben Gaan Skool Toe - Zuléka Smit
Description

Ben hou nie van skool toe gaan nie. Die ander kinders is lelik met hom en hy het glad nie maatjies nie! Maar sy mamma vertel hom dat Jesus vir hom lief is. Die volgende dag kondig juffrou aan dat hulle konsert gaan hou! Dalk sal hy uiteindelik kans kry om maats te maak.

Zuléka Smit se pragtige storie oor die onsekerheid van skool toe gaan is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.

always in focus