Inspirerende Ouerskap: Ontwikkel Kampioene in Sport en die Lewe
R 418.00
Act now, few in stock!
Description
Bestel Henning Gericke se boek nou! Moenie die geleentheid mis om in wonderlike stories en insiggewende perspektiewe te delf nie. Die boek is nou in Afrikaans met 24 nuwe, unieke, persoonlike stories van Suid-Afrikaanse kampioene en hul ouers.
Henning Gericke vra vir jou “Wil jy ‘n inspirerende ouer wees?” Koop “Inspirerende Ouerskap – Otwikkel Kampioene in Sport en die Lewe” nou en laat toe dat Henning jou die volgende leer:
- Daag jou definisie van sukses uit.
- Identifiseer oortuigings wat jou en jou kind sal bemagtig.
- Verstaan die verskil tussen positiewe en negatiewe druk op jou kind.
- Laat jou kind toe om te misluk en vrede te maak met onvolmaaktheid.
- Fokus op die vorming van ‘n vennootskap met die afrigter.
- Streef daarna om ‘n geestelike onderwyser vir jou kind te wees.
- Leer waaroor wyse ouerskap gaan.
- In staat wees om ‘n onderskeid te tref tussen selfvertroue en selfagting.
- Raak bewus daarvan dat jou kind se breinprofiel en voorkeur van ander kinders kan verskil.
Deur hierdie kragtige beginsels uit te leef, sal jy jou kind die grootste geskenk kan gee.
Eendag sal jou kind ook stories oor jou vertel.