Soek in Die Boek: Wilde Diere
R 192.50
Act now, few in stock!
Description
Leer kinders speel-speel meer oor hulle gunstelingdinosourusse. Met kleurvolle illustrasies, teks wat rym, dinge om op elke bladsy te soek en ‘n drahandvatsel vir klein handjies, is hierdie lieflike kartonboek perfek vir kleuters wat aan die beweeg is.