Skip to content
Tjoppie se verjaardag - Liz de Villiers
Tjoppie se verjaardag - Liz de Villiers

Tjoppie se verjaardag - Liz de Villiers

R 137.50
Act now, few in stock!
Tjoppie se verjaardag - Liz de Villiers
Description

Tjoppie is 'n nuuskierige klein hondjie. Vandag ontmoet hy twee maatjies wat presies dieselfde lyk. Maar hoe kan dit wees? Chewy en Lobo is 'n tweeling en hulle gaan Tjoppie leer hoe om mededeelsaam te wees. Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.

0 reviews