Skip to content
Vrugte Van Die Gees-Reeks
Vrugte Van Die Gees-Reeks
Vrugte Van Die Gees-Reeks
Vrugte Van Die Gees-Reeks
Vrugte Van Die Gees-Reeks
Vrugte Van Die Gees-Reeks
Vrugte Van Die Gees-Reeks
Vrugte Van Die Gees-Reeks
Vrugte Van Die Gees-Reeks
Vrugte Van Die Gees-Reeks
Vrugte Van Die Gees-Reeks
Vrugte Van Die Gees-Reeks
Vrugte Van Die Gees-Reeks

Vrugte Van Die Gees-Reeks

R 108.90
Book Title
Liefde Geduld Vriendelikheid
Vrede Vreugde Getrouheid
Goedheid Sagmoedigheid Selfbeheersing
Book Title
Act now, few in stock!
Vrugte Van Die Gees-Reeks
Description

Die Vrugte van die Gees is ’n kinderboek wat gebaseer is op die vrugte van die Gees in Galasiërs 5:22–23 in die Bybel: “Maar die vrug wat die Gees voortbring, is: liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedheid, getrouheid, sagmoedigheid en selfbeheersing”.

Hierdie reeks bestaan uit drie boeke wat elkeen drie spesifieke vrugte van die Gees weergee. Elke boek bevat ’n storie, Bybelstorie, Bybelles, gebed, Bybelvers en ’n praktiese uitdaging vir elke spesifieke vrug in die boek. Al die boeke is helder en kleurvol gedruk.

Pikkie Pynappel en Saartjie Suurlemoen verskyn in al die stories saam met die bepaalde vrug wat in daardie storie voorkom. Hierdie vrug leer vir Pikkie en Saartjie ’n karakterles in verhouding tot die vrug van die Gees wat hulle voorstel.

Die Vrugte van die Gees-reeks is geskryf om klein mensies te leer, te bemoedig en te inspireer oor God se karakter, sodat hulle kan uitstaan en hierdie karaktertrekke ontwikkel regdeur hulle lewens. Dit help ook ouers om hulle kinders Bybelse waarhede te leer.

0 reviews